Connected-AF

Connected Afrikaans or English Geen verhouding is presies dieselfde as ’n ander verhouding nie. En dit is ook nie veronderstel om te wees nie. Connected is ’n foto-reeks deur Vian Roos wat die verskillende maniere waarop paartjies verhoudings uitleef, ondersoek. Die portrette funksioneer in tandem met teks. Saam poog die projek om een van die basiese menslike emosies […]

Vrystad-AF

Vrystad Afrikaans or English Vrystad (Vrystaat + Stad) is ’n fotoverhaal. Die reeks fotos vertel die stories van dorpe in die Vrystaat. Elke dorp het ’n unieke storie en die Vrystad reeks poog om die karakter en sin van plek (genius locus) van elke dorp vas te vang. Die fotos verteenwoordig ook ’n reis deur […]