vian roos | body
VRYSTAD is a photo series telling the stories of towns in the free state | vian roos is a visual storyteller using photography and design
creative, vian, vian roos, designer, vrystad, free state, vrystaat, vrystaat kunstefees, house, photography
309
page-template-default,page,page-id-309,ajax_fade,page_not_loaded,,vertical_menu_enabled,qode-title-hidden,qode_grid_1300,side_area_uncovered_from_content,qode-child-theme-ver-1.0.0,qode-theme-ver-10.0,wpb-js-composer js-comp-ver-4.12,vc_responsive

vrystad

VRYSTAD (Vrystaat + Stad) is ’n fotoverhaal. Die reeks fotos vertel die stories van dorpe in die Vrystaat. Elke dorp het ’n unieke storie en die VRYSTAD reeks poog om die karakter en sin van plek (genius locus) van elke dorp vas te vang. Die fotos verteenwoordig ook ’n reis deur die Vrystaat en ’n soeke na oomblikke wat die uniekheid van elke dorp verteenwoordig. Onder die oppervlak van elke foto lê ’n dieper begrip.

 

VRYSTAD as uitgestal in Julie 2016 die vrynge fees wat deel vorm van die Vrystaat Kunstefees and later in September 2016 by ‘Inextricable’ deel van Urbanflo’s Digital: Diasora series in Brighton, Verenigde Koninkryk.

VRYSTAD (Free State + City) is a photography collection. This series of photographs tell the stories of towns in the Free State. Each town has a unique story and the VRYSTAD series seeks to capture the character and sense of each place (genius loci) in every town. The photos also represent a journey through the Free State and a search for that moment that represent the uniqueness of each town, where under the surface of each photo lies a deeper understanding of the moment.

 

VRYSTAD was exhibited in July 2016 at the vrynge festival that forms part of the Vrystaat Arts Festival and later exhibited in September 2016 at ‘Inextricable’ part of Urbanflo’s Digital: Diasora series in Brighton, United Kingdom.