vian roos | vandag
vandag (today) is a activity diary developed by vian roos, to make you look different about the word | vian roos a storyteller of book layout photography and visual storytelling
creative, vian, vian roos, design, designer, vandag, dagboek, aktiwiteit, afrikaans
314
page-template-default,page,page-id-314,ajax_fade,page_not_loaded,,vertical_menu_enabled,qode-title-hidden,qode_grid_1300,side_area_uncovered_from_content,qode-child-theme-ver-1.0.0,qode-theme-ver-10.0,wpb-js-composer js-comp-ver-4.12,vc_responsive

“ons dae word dikwels gekenmerk deur die tragedies wat die wêreld tref, maar met vandag hoop ek gebruikers sal eerder positiwiteit na die wêreld kan kyk.”

– vian roos

 

vandag sal jou nie noodwendig dwing om die wêreld se grootste probleme op te los nie, maar eerder om met klein treetjies by jouself te begin, anders oor die lewe te dink, meer tyd saam met familie te spandeer en dalk weer die klein wonderwerke in jou dag raak te sien. aan die einde van die jaar moet jy kan bieg:

 

dit was ʼn lekker jaar

 

“die vandag-aktiwiteitsdagboek is enig in sy soort. gister moes jy dalk ʼn nuwe afrikaanse wikipedia-inskrywing maak en vandag weer iets laf doen soos om onpaar sokkies te dra. wie weet wat môre sal bring?” alana bailey, die uitvoerende hoof van kraal uitgewers is reeds opgewonde oor dié dagboek en meen dat dit elke dag iets nuuts bied en ʼn goeie balans tussen eenvoudige en meer betekenisvolle aktiwiteite handhaaf

 

vandag is nou beskikbaar: HIER


Notice: ob_end_flush(): failed to send buffer of zlib output compression (1) in /home/forge/vianroos.co.za/public/wp-includes/functions.php on line 3721

Notice: ob_end_flush(): failed to send buffer of zlib output compression (1) in /home/forge/vianroos.co.za/public/wp-includes/functions.php on line 3721